Hengelpermit Regulasie Bloemhofdam – Vrystaat Oewers

Goeie dag dames en here, Ek verwys graag na die aanbied van alle kompetisies en hengel by Bloemhofdam - Vrystaat Oewers. Na aanleiding van die lynbesoedeling wat bestaan by die  Bloemhofdam - Vrystaat Oewers (Sloep en Sandveld), het die Vrystaat DESTEA die besluit geneem dat daar op die kompetisie permitte...