Alle Tvl Kampioenskappe 2021

Goeie dag dames en here, Tydens ‘n vergadering wat plaasgevind het met die Provinsiale Presidente en die Dagbestuur gedurende verlede week, het die Provinsiale Presidente wat betrokke is by die Alle Tvl Kampioenskappe besluit om die volgende Kampioenskappe vir 2021 te kanselleer: Meesters Alle Tvl Kampioenskappe Juniors Alle Tvl Kampioenskappe...