Goeiedag almal, Met die ekstra oefen dag by die Veterane SA Kampioenskappe - gaan die oefendae , die Maandag die 21ste en 22ste Februarie 2022 wees en die SA Kampioenskappe vir A en B Afdelings dan Woensdag 23ste tot Vrydag 25ste.Februarie 2022. Die provinsies word versoek om hulle...
Oefendae Tydens SAVOF Toernooie en Kampioenskappe
Goeie dag dames en here, Ek verwys graag na die aspek rakende die hengel oefendae voor die deelname aan SAVOF Oewerhengel Toernooie en Oewerhengel SA Kampioenskappe. Tydens die pas afgelope Junior Afdeling se AJV 2021, was daar deur die vergadering besluit dat daar slegs 1 oefendag sal wees...
Seniors SA Kampioenskappe 2022
Goeie dag dames en here, Ek vertrou dat die meeste van u reeds op vakansie is of net rustyd by die huis geniet. Daar was tydens die SAVOF Spesiale Algemene Vergadering wat gehou was op 13 Desember 2021 ‘n versoek gerig deur die President van MPVOV tov die 2 oefendae...
Lyndikte beperking Bloemhofdam: Vrystaat Oewers
Goeie dag dames en here, Ek verwys julle na die aankondiging van die besluit rakende die lyn dikte beperking by die Vrystaat oewers van Bloemhofdam. Na aanleiding van ‘n versoek wat SAVOF se Dagbestuur gerig het aan DESTEA, is goedgunstiglik uitstel gegee aan die implementeringsdatum van die lyn...
Spanlyste vir deelname aan SAVOF Kampioenskappe en Toernooie
Goeie dag dames en here, Soos wat julle bewus is, word dit vereis dat alle spanne wat beoog om deel te neem aan SAVOF Nasionale Kampioenskappe en Toernooie ‘n volledig voltooide spanlys moet indien by die betrokke beamptes/gasheer provinsie. Hierdie prosedures is ingestel ten einde die volgende te kan...
Hengelpermit Regulasie Bloemhofdam – Vrystaat Oewers
Goeie dag dames en here, Ek verwys graag na die aanbied van alle kompetisies en hengel by Bloemhofdam - Vrystaat Oewers. Na aanleiding van die lynbesoedeling wat bestaan by die Bloemhofdam - Vrystaat Oewers (Sloep en Sandveld), het die Vrystaat DESTEA die besluit geneem dat daar op die kompetisie permitte...