Goeiedag almal,
Met die ekstra oefen dag by die Veterane SA Kampioenskappe – gaan die oefendae , die Maandag die 21ste en 22ste Februarie 2022 wees en die SA Kampioenskappe vir A en B Afdelings dan Woensdag 23ste tot Vrydag 25ste.Februarie 2022.
Die provinsies word versoek om hulle spanne dienooreenkomstig intelig rondom die ekstra dag asb vir akkomodasie en kostes.
Mooi jaar vir almal.
Groete
Herman Bester
SAVOF Meesters Sameroeper