SAVOF Meesters Streek Kampioenskappe 2021

Goeiedag,

Hiermee die voorlopige samestelling soos vandag (29 Julie 2021) tov Meesters SA Kampioenskappe en moontlike oewers.

Streke se span  indelings  is soos volg 🙂

Noordelike streek: Chrissies Meer en Eilandsmeer

A Adeling :  Gauteng Noord, Gauteng, Noordoos Mpumalanga en Limpopo

B Afdeling : Gauteng Noord , Gauteng , Sentraal Gauteng

C Afdeling : Gauteng Noord, Gauteng , Sentraal Gauteng

Dames Afd: Gauteng Noord, Gauteng, Sentraal Gauteng, Mpumalanga, Noordoos Mpumalanga

 

Oostelike Streek : Vaaldam – Moolmans

A-Afdeling: Sentraal Gauteng, Mpumalanga, Kwa Zulu Natal

 

Sentrale Streek : Bloemhofdam (moontlik Sloep)

A-Afdeling : OVS, Sentraal Noordwes, Noord Wes, Noord Kaap

B- Afdeling : OVS , Sentraal Noordwes, OVS (c-span)

Dames Afd: OVS, Sentraal Noordwes, Noord Wes

 

Suidelike Streek : Gariepdam -Bethuli 

A-Afdeling : Oostelike Provinsie, Eden, WP , en OP (b-span)

 

Sterkte aan Gashere met die reelings . Indien daar veranderings is , laat weet my asb.

Groete

Herman Bester