Goeiedag almal, Met die ekstra oefen dag by die Veterane SA Kampioenskappe - gaan die oefendae , die Maandag die 21ste en 22ste Februarie 2022 wees en die SA Kampioenskappe vir A en B Afdelings dan Woensdag 23ste tot Vrydag 25ste.Februarie 2022. Die provinsies word versoek om hulle...
Oefendae Tydens SAVOF Toernooie en Kampioenskappe
Goeie dag dames en here, Ek verwys graag na die aspek rakende die hengel oefendae voor die deelname aan SAVOF Oewerhengel Toernooie en Oewerhengel SA Kampioenskappe. Tydens die pas afgelope Junior Afdeling se AJV 2021, was daar deur die vergadering besluit dat daar slegs 1 oefendag sal wees...