Seniors Nasionale Proewe 2021

Goeie dag dames en here, Hiermee die informasie van die Nasionale Proewe wat aangebied sal word: Datums: Amptelike Oefendag: 26 November 2021 Hengeldae: 27 & 28 November 2021 Venue. Bloemhofdam -  die oewer sal later bekend gemaak word in die uitnodigingsbrief wat uitgestuur sal word. Afdelings: A Afdeling. B Afdeling....

SAVOF Meesters Streek Kampioenskappe 2021

Goeiedag, Hiermee die voorlopige samestelling soos vandag (29 Julie 2021) tov Meesters SA Kampioenskappe en moontlike oewers. Streke se span  indelings  is soos volg 🙂 Noordelike streek: Chrissies Meer en Eilandsmeer A Adeling :  Gauteng Noord, Gauteng, Noordoos Mpumalanga en Limpopo B Afdeling : Gauteng Noord , Gauteng , Sentraal...